- This event has passed.
Struisbaai Primêr Rugby & Netbal
July 29 @ 1:00 pm - 5:00 pm
R10

Struisbaai Vaardigheidsentrum VS Breedevallei Vaardigheidskool
Ons nooi u hartlik uit om ons leerders te kom ondersteun. U teenwoordigheid en aanmoediging langs die baan maak ‘n groot verskil.
Ons sien uit daarna om u daar te verwelkom!
Snoepie Beskikbaar!