Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

STRUISBAAI RFC vs STRUISBAAI LEGENDS

August 15 @ 1:00 pm - 5:00 pm
Die wedstryd waarvoor ons almal gewag het! 💙🤍
’n Spesiale kragmeting tussen die huidige Struisbaai RFC en ons Struisbaai Legends! 🏉💪
Kom ondersteun die spelers, oud-spelers en die klub wat ons almal na aan die hart lê. 🙌💙
STRUISBAAI – EEN KLUB. EEN GESKIEDENIS. EEN PASSIE.

Details

  • Date: August 15
  • Time:
    1:00 pm - 5:00 pm

Venue

  • Struisbaai Sports Grounds
  • Dolfyn Avenue
    Struisbaai, South Africa
    + Google Map