Loading Events

« All Events

Struisbaai Rugby Club 🆚 Klipdale Rhinos RFC

June 27 @ 1:00 pm - 5:00 pm
R10 – R30
Kom ondersteun jou span en beleef ’n dag vol harde, opwindende rugby en ’n ongelooflike atmosfeer langs die veld!
 TOEGANGSGELDE:
• Volwassenes & Hoërskool – R30
• Laerskool – R10
• Voertuie – R10 (op eie risiko)
Kaartjies beskikbaar by – OK Foods & Liquor Struisbaai
Geen kontant sal by die hek aanvaar word nie
Bring jou familie, bring jou vriende, en kom maak dit ’n groot Struisbaai-rugbydag!
💙 Ons span. Ons dorp. Ons trots. 🏉🔥

Details

  • Date: June 27
  • Time:
    1:00 pm - 5:00 pm
  • Cost: R10 – R30

Venue

  • Struisbaai Sports Grounds
  • Dolfyn Avenue
    Struisbaai, South Africa
    + Google Map