Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Voldag Kunswerkswinkel

July 26 @ 10:00 am - 3:00 pm
R650

Bespreek die beginsels van ‘n landskap, kleur, perspektief en verdwynpunte.

Ingesluit is: klaslesings, doek (stretched canvas 18″x24″), ligte, verversings en koffie/tee.

Bring eie kunsmateriaal (kwasse en verf).

Kuns materiaal sal te koop aangebied word.

 

Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489

hello@inaeksteenart.co.za

Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za

Details

Venue

  • Lighthouse Art Gallery
  • 9A Main Road
    Struisbaai, South Africa
    + Google Map