Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Voldag Kunswerkswinkel

May 24 @ 9:00 am - 4:00 pm
R850

Skilder ‘n stillewe van begin tot einde. Komposisie gaan in diepte bespreek word.

Ingesluit is: klaslesings, doek (stretched canvas 18″x24″), ligte ete, verversings en koffie/tee.

Bring eie kunsmateriaal (kwasse en verf).

Kuns materiaal sal te koop aangebied word.

 

 

Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489

hello@inaeksteenart.co.za

Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za

Details

Date:
May 24
Time:
9:00 am - 4:00 pm
Cost:
R850

Venue

Lighthouse Art Gallery
9A Main Road
Struisbaai, South Africa
+ Google Map