Loading Events

« All Events

Zoetendal Akademie Skool Konsert

September 22 @ 6:00 pm - 8:00 pm
R50 – R100
Die opgewondenheid loop hoog en ons leerders is kliphard besig met die laaste voorbereidings vir ons jaarlikse skoolkonsert! Vanjaar vier ons al die kleur, ritme en geur van ons eie pragtige land met die tema: Awé, Suid-Afrika – Local is Lekker!
Kom geniet ’n heerlike aand vol eiebodem-talent, trotse Suid-Afrikaanse gees en baie groot glimlagte saam met ons.
𝗞𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲𝘀:
Volwassenes: R100
Kinders: R50
𝗞𝗮𝗮𝗿𝘁𝗷𝗶𝗲-𝗯𝗲𝘀𝗽𝗿𝗲𝗸𝗶𝗻𝗴𝘀 & 𝗜𝗻𝗹𝗶𝗴𝘁𝗶𝗻𝗴:
WhatsApp / Kontak: 076 353 5699
E-pos: zaoffice19@gmail.com
Kry jou kaartjies vroegtydig en kom ondersteun ons leerders. Ons kan nie wag nie! 💙

Details

  • Date: September 22
  • Time:
    6:00 pm - 8:00 pm
  • Cost: R50 – R100

Venue

  • NG Kerk Suidpunt
  • Main road
    Struisbaai, South Africa
    + Google Map