• Kuns & Wyn Aand

    Struisbaai Harbour Cafe Harbour Road, Struisbaai, South Africa

    Ons eerste Kaapse Kuns aand! Plaaslike opkomende kunstenaars. Vars lynvis en Lomond wyne.   Kom ervaar 'n ware visuele en smaak sensasie met die beste geselskap, in die mooiste omgewing. Moenie hierdie een misloop nie! Bespreek vandag nog jou plek en deel dit gerus met al jou kuns en wyn liefhebber vriende.   Bespekings by …
    Continue reading Kuns & Wyn Aand

    R200
  • TESTIMONY

    South Gate Academy 90 Long Street, Bredasdorp, South Africa

    South Gate Academy Year End Production. R50 per adult. R20 per school-aged child. SGA learners enter for Free. Pre-order meal available & Tuck shop during interval. Contact the office for tickets and to pre-order meals at 028 125 0015 OR 064 606 8556

    R50
  • Storie Aand met Piet Van As

    Fish and More 66 Main Road, Struisbaai, South Africa

    2-gang maaltyd. Kontant kroeg beskikbaar. R220 per persoon. Bespreek u tafel teen die 8ste November 2024.  

    R220
  • Foodies/Kos Mark(et)

    Bredasdorp Museum Independent Street, Bredasdorp, South Africa

    Gratis ingang

  • Erfenis Basaar

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

    Kontak Emmerentia de Kock by 072 601 6168, dekockemma@gmail.com OF Frances van der Westhuizen by 0771 870 5981, francesw@absamail.co.za

  • South Vs West

    Cape Agulhas Raceway - P&B Oval Track Bredasdorp, South Africa

    Driver + 1 pitmac entry fee R50. Gates open at 10h00. Scrutineering at 12h00. Racing at 15h00. Practice - 15 Nov '24 @ 15h00, 16 Nov '24 @ 12h00. Entrance Fees: R100 per adult R50 per pensioner/child

    R100
  • Potjiekos Aand

    Fish and More 66 Main Road, Struisbaai, South Africa

    Book en geniet ons heerlike potjie kos in ons Fish & More Restaurant.

    R145
  • Zoetendal Akademie Inligtings- en Sosiale Aand

    L'Agulhas Rolbalsaal 544 Poole Street, L'Agulhas, South Africa

    Kom geniet 'n aand van heerlike samesyn, asook fondsinsamelings geleentheid ter ondersteuning van die skool se ontwikkelingsprojek en vele meer.   Tyd: 18h00 vir 18h30 RSVP voor 15 November 2024. Kontak Alta du Toit by 079 535 8598 of Maryna Brink by 071 343 8554. Kontant kroeg sal beskikbaar wees.

    R120
  • Erfenis Basaar

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa
  • Golden Oldies Aand

    NG Kerksaal Bredasdorp Church Street, Bredasdorp, South Africa

    Plaaslike sangers en orkes, Geretjie Odendaal van Oppiestoep faam sal ook optree. Tafels in saal - R120 per persoon (besprekings welkom). Gallery - R50 per persoon (geen besprekings nodig). Kaartie verkope kontant of EFT. Besprekings by Letty-Ann 076 712 9026. Bring jou eie piekniekmandjie met drink en eetgoed.  

    R50