Foodie Fam Jam
NG Kerk Napier 77 Sarel Cilliers Street, Napier, South AfricaKom kuier saam met vermaak en liplekker potjiekos. Oesfees vieringe en saamwees as 'n gemeenskap Bring jou familie en vriende en deel in dié nuwe jaarlikse instelling. Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor Kinders onder 12 - Gratis Bring asb eie glase en drinkgoed