Sakevrou Dames Ontbyt
Merino at Pitstop 70 Church Street, Bredasdorp, South AfricaSluit aan by ons vir die Fondsinsameling projek vir Macnea-Do Gabriel wat gekies is vir die 2026 Academic Achievers Tour. Spreker - Rouxlene Badenhorst Musiek - Belia Lourens Ook Ilana Steyn en Gasvrou/MC - Ursulla met 2 Elle! Vir besprekings whatapp Anna Aucamp by 075 258 2444