Suideroord Tehuis bied aan Philip Moolman
NG Kerksaal Bredasdorp Church Street, Bredasdorp, South AfricaTafel kaartjie R150 p/p Gallery R90 p/p Bespreek by Cobia of Liami 028 424 1080 Bring jou eie piekniekmandjie, drinkgoed en eetgerei OF Bestel gerus 'n platter by ons