Elim Morawiese Kersspel
Die Werf Elim, South AfricaKom geniet ’n betowerende kersspel onder die liggies, tussen die bome, met gaskunstenaars en ’n spesiale varieté-konsert. Gratis stalletjies beskikbaar! Kontak Franay 074 028 8720 of Mariska 076 190 3897