Erfenis Basaar
NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South AfricaKom vier jou erfenis saam met die Suidpunt kunstenaars en kunsvlyters. Vir meer inligting kontak: Emmerentia de Kock 062 601 6168 dekockemma@gmail.com Frances van der Westhuizen 071 870 5981 francesw@absamail.co.za