Rûens Kollege Wynveiling met RAAF
Ruens Kollege Klipdale Klipdale, Klipdale, South AfricaMaak reg vir ’n aand van goeie wyn, groot gees en live musiek vir ons jaarlikse wynveiling en fondsinsameling RAAF sluit as gastekunstenaar aan en bring hul kenmerkende live vibe na die aand, verweef tussen ’n energieke veiling! Deure open 18:00 Verwag ’n aand wat rol tussen bod, musiek en lekker kuier, met genoeg redes …
Continue reading Rûens Kollege Wynveiling met RAAF