• Kuns Koek en Koffie

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Studie oor komposie, kleur met toonwaardes, perspektiewe, lig en skadu en tegniek. Alle materiaal en verversings ingesluit. Vir volwassenes – geen vorige ervaring nodig.   Kontak Ina Eksteen vir verdere …
    Continue reading Kuns Koek en Koffie

    R595
  • Agulhas Erfenis Vereniging Basaar Ete

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

    Ter herdenking van die L'Agulhas Kerkgebou se 65 jaar.   Bespreek by agulhas.heritage@gmail.com

    R80
  • Stoep Sundowner Fridays

    Stoep: Sleep, Studio, Spaza 52 Sarel Cilliers Street, Napier, South Africa

    Sundowners & Tapas charcuterie style every Friday in December. Use the Hoog Street entrance.   Contact Ashley @ 083 235 3076

  • Christmas Play & Dinner

    All Saints Parish Hall 63 Villiers Street, Bredasdorp, South Africa

    Hosted by Liefdesnessie Service Centre   RSVP @ 028 424 2304 or liefdesnessie@gmail.com Limited ticket available

    R100
  • Erfenis Basaar

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

    Vir meer inligting kontak: Emmerentia de Kock by 072 601 6168, dekockemma@gmail.com OF Frances van der Westhuizen by 071 870 5981, francesw@absamail.co.za

  • Kuns Koek en Koffie

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    In-diepte studie oor vorm en tegniek. Alle materiaal en verversings ingesluit. Vir volwassenes - geen vorige ervaring nodig.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489  

    R495
  • Kreatiewe Kinders kom Verf Saam

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Maak jou eie kunswerk. Snacks, koeldrank en alle kunsmateriale ingesluit. Vir kinders 8-13 jaar.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489

    R350
  • Kuns, Koek en Koffie

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Kom skilder jou eie abstrakte landskap! Alle materiaal en verversings ingesluit. Vir volwassenes – geen vorige ervaring nodig.   Kontak Ina Eksteen vir verdere inligting: 081 735 2489  

    R495