• ‘Napier by Night’ Market

    Napier Country Hotel 88 Sarel Cilliers Street, Napier, South Africa

    Maundy Thursday Night Market All your favourite stallholders, along with some amazing options for a candlelit dinner at one of our long tables.  

  • Stoep Tapas at the Napier Village Market

    Napier Country Hotel 88 Sarel Cilliers Street, Napier, South Africa

    Come enjoy the night with a selection of tapas and pita bread available to savour at our beautifully set long tables.

  • Kassiesbaai Foto – Uitstalling

    Vissersunie Hall Kus Road, Arniston, South Africa

    Kom besugtig die geskiedenis van Kassiesbaai en wees deel van die projek. Bring die familie en besoek ons foto uitstalling!   TYE: Vrydag 18 April 18h00-20h00 Saterdag 19 April 08h00-16h00

  • Goeie Vrydag

    AGS Kerk Bredasdorp 50 Hoop Straat, Bredasdorp, South Africa

    Stil Nagmaal Past. Walters Joubert

  • Goeie Vrydag

    AGS Kerk Struisbaai Struisbaai, South Africa

    Nagmaal Ds Cornie vd Merwe

  • Kassiesbaai Market

    Vissersunie Hall Kus Road, Arniston, South Africa

    Kassiesbaai's First Easter Market! Bring the whole family and come and enjoy the day with us!

  • Paasnaweek Basaar

    Suiderlig Dienssentrum Struisbaai, South Africa

    Verskeidenheid vars vleis, gevriesde kosse, gaar afval, kinder tafel en vele meer.

  • Suidooster by Kokkedoor Vuur & Vlam

    Kokkedoor Stoor 31 Duiker Street, Struisbaai, South Africa

    Kom kook met die sterre en geniet die dag saam met die gesin!! Registreer op die dag. Vir meer inligting kontak Dot du Toit by 062 132 0807