• Gather Arise & Reign

    Koninkrykwoord Bediening @ Earth Plot 1811, R319, Struisbaai, South Africa

    A Women's Gathering For tickets contact Carolien  082 331 8627 OR Wilma 083 444 1454

    R350
  • Arise Vrouekonferensie 2026

    Koninkrykwoord Bediening @ Earth Plot 1811, R319, Struisbaai, South Africa

    GATHER • ARISE • REIGN Vrydag - 14 Augustus: Registrasie vanaf 17:00 Begin 18:00 Saterdag - 15 Augustus Registrasie vanaf 08:00 Begin 09:00 Sondag - 16 Augustus Diens begin 09:00 Daar is BEPERKTE kaartjies beskikbaar! Kontak Carolien of Wilma om jou kaartjie te bespreek! Vir kaartjies, kontak: Carolien: 082 377 2875 Wilma: 083 444 1454 …
    Continue reading Arise Vrouekonferensie 2026

    R350
  • Pet Health Clinic – Nuwerus Area

    Napier 98 Sarel Cilliers Street, Napier, South Africa

    Bring your dogs and cats to our Primary Health Care Clinic. rabies vaccinations deworming & flea treatment medical assistance for sick pets

  • Erfenis Basaar

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

    Kom vier jou erfenis saam met die Suidpunt kunstenaars en kunsvlyters. Kontak Emmerentia de Kock - 062 601 6168 - dekockemma@gmail.com Frances van der Westhuizen - 071 870 5981 - francesw@absamail.co.za

  • STRUISBAAI RFC vs STRUISBAAI LEGENDS

    Struisbaai Sports Grounds Dolfyn Avenue, Struisbaai, South Africa

    Die wedstryd waarvoor ons almal gewag het! ’n Spesiale kragmeting tussen die huidige Struisbaai RFC en ons Struisbaai Legends! Kom ondersteun die spelers, oud-spelers en die klub wat ons almal na aan die hart lê. STRUISBAAI – EEN KLUB. EEN GESKIEDENIS. EEN PASSIE.

  • 2026 Dog Training Courses

    Bredasdorp 39 Fletcher Street, Bredasdorp, Western Cape, South Africa

    2026 Home Obedience, K9 Behavior & Tracking Courses Basic Home Obedience & Socialization For more information contact Adel @ 082 690 0684 OR adel@adeldreyer.co.za

  • 4 Week Sewing Course

    Baardskeerdersbos R43, South Africa

    Come learn how to sew. Contact Sarah Coleman for more information or to book. 067 677 3471

    R1500
  • Sterilisasiekliniek – Bredasdorp

    Bredasdorp East Bredasdorp, South Africa

    Sterilisasie vir honde en katte. Bredasdorp Oos Area selfbou millpark parkview kleinbegin riemvasmaak zwelitsha Kontak ons by 082 898 0787 om te bespreek.    

  • Rugby & Netbal Liga Wedstryde

    Struisbaai Sports Grounds Dolfyn Avenue, Struisbaai, South Africa

    Struisbaai Primêr VS De Heide Primêr Daar sal 'n snoepie beskikbaar wees!