Zoetendal Akademie Skool Konsert
NG Kerk Suidpunt Main road, Struisbaai, South AfricaDie opgewondenheid loop hoog en ons leerders is kliphard besig met die laaste voorbereidings vir ons jaarlikse skoolkonsert! Vanjaar vier ons al die kleur, ritme en geur van ons eie pragtige land met die tema: Awé, Suid-Afrika – Local is Lekker! Kom geniet ’n heerlike aand vol eiebodem-talent, trotse Suid-Afrikaanse gees en baie groot glimlagte …
Continue reading Zoetendal Akademie Skool Konsert