Winter Mode Parade
Suiderlig Dienssentrum 107 Malvern Drive, Struisbaai, South AfricaSuiderlig Dienssentrum hou 'n winter mode parade. Alle fondse is ten bate vir die Dienssentrum. Kaartjies beskikbaar by Nanna Clothing Struisbaai. Prys sluit in 'n Boere Ontbyt