Troeteldier Gesondheids Kliniek
Lesedi Square 4 Oumeule Street, Bredasdorp, South AfricaBring jou honde en katte na ons Gesondheids Kliniek Hondsdolheid inentings Wurms en vlooibehandelings Mediese hulp vir siek troeteldiere Maak asb seker dat honde op 'n leiband is en dat katte veilig in 'n boks of mandjie is.