Kuns, Koek en Koffie
Butterblock Struisbaai Mall Cinneraria Street, Shop 8, Struisbaai, South AfricaSkilder ‘n blomme stillewe in feesviering van vrouwees tydens Vrouemaand!. Alle materiaal en verversings ingesluit. Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489 hello@inaeksteenart.co.za Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za