Gratis Gesondhondskliniek
Elim Elim, South AfricaSlegs vir troeteldiere van Elim Bring u honde en katte na ons kliniek dag! Dienste beskikbaar: Rabies (Hondsdolheid) inenting Ontwurming & ontvlooiing Mediese hulp vir siek diere Maak seker jou hond is aan 'n leiband vas Katte moet in 'n mandjie of kathokkie wees Skakel AACL Bredasdorp op 082 898 0787 vir meer inligting