Voldag Kunswerkswinkel
Lighthouse Art Gallery 9A Main Road, Struisbaai, South AfricaBespreek die beginsels van 'n landskap, kleur, perspektief en verdwynpunte. Ingesluit is: klaslesings, doek (stretched canvas 18″x24″), ligte, verversings en koffie/tee. Bring eie kunsmateriaal (kwasse en verf). Kuns materiaal sal te koop aangebied word. Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489 hello@inaeksteenart.co.za Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za