Blog

May 20, 2026 0 Comments

PLANNED ESKOM POWER OUTAGE POSTPONED

Please be advised that the planned Eskom electricity outage originally scheduled for tomorrow, Thursday, 21 May 2026, has been postponed.

The maintenance work will no longer take place tomorrow, and a new date for the outage will be communicated as soon as the information becomes available from Eskom.

We appreciate your understanding and apologise for any inconvenience caused by this sudden schedule change.

___________________________________

BEPLANDE ESKOM KRAGONDERBREKING UITGESTEL

Neem asseblief kennis dat die beplande Eskom kragonderbreking wat oorspronklik vir môre, Donderdag 21 Mei 2026, geskeduleer was, uitgestel is.

Die instandhoudingswerk sal nie meer môre plaasvind nie. ‘n Nuwe datum vir die onderbreking sal gekommunikeer word sodra die inligting vanaf Eskom beskikbaar is.

Ons waardeer u begrip en vra om verskoning vir enige ongerief wat deur hierdie skielike skeduleverandering veroorsaak word.