Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Zoetendal Akademie Inligtings- en Sosiale Aand

November 21, 2024 @ 6:00 pm - 9:00 pm
R120

Kom geniet ‘n aand van heerlike samesyn, asook fondsinsamelings geleentheid ter ondersteuning van die skool se ontwikkelingsprojek en vele meer.

 

Tyd: 18h00 vir 18h30

RSVP voor 15 November 2024.

Kontak Alta du Toit by 079 535 8598 of Maryna Brink by 071 343 8554.

Kontant kroeg sal beskikbaar wees.

Details

  • Date: November 21, 2024
  • Time:
    6:00 pm - 9:00 pm
  • Cost: R120

Venue

  • L’Agulhas Rolbalsaal
  • 544 Poole Street
    L'Agulhas, South Africa
    + Google Map