Kuns, Koek en Koffie
February 26 @ 3:30 pm - 5:30 pm
R450

Skilder saam ‘n Van Gogh sonneblom!
Alle materiaal en verversings ingesluit.
Registreer by Ina Eksteen 081 735 2489
hello@inaeksteenart.co.za
Meer inligting op die webwerf www.inaeksteenart.co.za