Welvaartskepping in Suid Afrika Vandag
September 22 @ 5:00 pm - 8:00 pm

Sluit by ons aan vir ons Besprekingsforum oor Welvaartskepping in Suid Afrika Vandag.
Spreker: Dr Riaan Botha
RSVP voor 20 September 2026 by Emmerentia de Kock – dekockemma@gmail.com
Donasies sal baie welkom wees.