Agulhas Erfenis en Bewaringsvereniging Besprekingsforum
June 11 @ 3:00 pm - 5:00 pm

Word die Westerse demokrasie bedreig?
Spreker: Koos van die Waterberge
RSVP teen 9 Junie 2026 by:
Emmerentia de Kock dekockemma@gmail.com
Matilda Bester matildabester@outlook.com
Verversings is beskikbaar na die tyd
Donasies sal baie welkom wees