Sterilisasie Kliniek
June 10 @ 9:00 am - 12:00 pm
Gratis

Slegs op Elim, Gratis sterilisasiekliniek vir honde en katte.
- Voorkom oorbevolking
- Gesondheids voordele
- Veiliger gemeenskap
- Vervoer – ons vervoer veilig
- Sterilisasie – diere word gesteriliseer
- Geskenkpakkie – gaan huistoe met ‘n geskenkpakkie vir elke gesteriliseerde dier
Besprekings is noodsaaklik!
Whatsapp ons op 082 898 0787