- This event has passed.
Omgewing en Oseane – Uitstalling
June 8 @ 10:00 am - June 12 @ 1:00 pm

Plastiek en rommel is besig om die Omgewing en die Oseane te versmoor. Ons moet betrokke raak anders is ons Erfenis daarmee heen.
Kontak: Emmerentia de Kock by dekockemma@gmail.com