Gratis Gesondhondskliniek
June 10 @ 9:00 am - 12:00 pm
Gratis

Slegs vir troeteldiere van Elim
Bring u honde en katte na ons kliniek dag!
Dienste beskikbaar:
- Rabies (Hondsdolheid) inenting
- Ontwurming & ontvlooiing
- Mediese hulp vir siek diere
Maak seker jou hond is aan ‘n leiband vas
Katte moet in ‘n mandjie of kathokkie wees
Skakel AACL Bredasdorp op 082 898 0787 vir meer inligting