Amptelike bekendstelling van Bredasdorp Erfenis
February 4 @ 5:30 pm - 8:00 pm
R80 – R150

Kom sluit aan by ons vir die Amptelike bekendstelling en ledewerwing van Bredasdorp Erfenis.
Gasspreker Prof Marnè Pienaar – Wat het Harry die Strandloper te doen met Afrikaans as taal
Ligte verversings sal beskikbaar wees.
Sluit aan vir die jaar 2026 teen R150pp
Vir meer inligting kontak: Marietjie Visser 082 584 4599