- This event has passed.
Radio Overberg Mandjiedans
September 6 @ 6:00 pm - 9:00 pm
R100

✨ Bring jou eie piekniekmandjie vol lekkernye
🍹 Kontantkroeg sal beskikbaar wees
🎩 Prys vir die malste en mees kreatiewe hoed!
🏢 Besighede is welkom om ’n tafel vir 8 te bespreek – kom wys julle span-gees!
Kaartjies beskikbaar by Radio Overberg Ateljee in All Saints Straat of skakel ons 028 424 2877 of Rudi 082 494 3890 of Ben 062 085 5805