Loading Events

« All Events

Rûens Kollege Wynveiling met RAAF

June 24 @ 7:00 pm - 10:00 pm
R500

Maak reg vir ’n aand van goeie wyn, groot gees en live musiek vir ons jaarlikse wynveiling en fondsinsameling

RAAF sluit as gastekunstenaar aan en bring hul kenmerkende live vibe na die aand, verweef tussen ’n energieke veiling!

Deure open 18:00

Verwag ’n aand wat rol tussen bod, musiek en lekker kuier, met genoeg redes om jou glas te lig en deel te wees van iets betekenisvol.

Kom geniet die aand en ondersteun Rûens Kollege se fondsinsameling.

Besprekings: Mia – 083 774 8876

Bring jou gees. Bring jou mense.

Details

  • Date: June 24
  • Time:
    7:00 pm - 10:00 pm
  • Cost: R500

Venue

  • Ruens Kollege Klipdale
  • Klipdale
    Klipdale, South Africa
    + Google Map