- This event has passed.
VLV Bredasdorptak Vergadering
February 3 @ 2:30 pm - 5:00 pm
R50

Decoupage: Jon Daamen
Krag van Kreatiwiteit: Elsette Strachan
Kreatiewe familie fotorame word beoordeel.
Dra ROOI vir Valentynsfoto!
Bring ‘n vriendin en items vir ons uitstaltafel van dit waarmee jy besig is en R10 vir lootjies.