Sterilisasie Kliniek
Elim Elim, South AfricaSlegs op Elim, Gratis sterilisasiekliniek vir honde en katte. Voorkom oorbevolking Gesondheids voordele Veiliger gemeenskap Vervoer - ons vervoer veilig Sterilisasie - diere word gesteriliseer Geskenkpakkie - gaan huistoe met 'n geskenkpakkie vir elke gesteriliseerde dier Besprekings is noodsaaklik! Whatsapp ons op 082 898 0787