Voldag Kunswerkswinkel
Lighthouse Art Gallery 9A Main Road, Struisbaai, South AfricaSkilder ‘n stillewe van begin tot einde. Komposisie gaan in diepte bespreek word. Ingesluit is: klaslesings, doek (stretched canvas 18"x24"), ligte ete, verversings en koffie/tee. Bring eie kunsmateriaal (kwasse en …
Continue reading Voldag Kunswerkswinkel