• Car Boot Sale

    NG Kerk Suidpunt Main road, Struisbaai, South Africa

    Vir meer inligting kontak Marietjie Hansen by 084 408 9472

  • Napier Community Peace Garden

    c/o West & Volhou Street c/o West & Volhou Street, Napier, South Africa

    Join us for our next community gardening day! Donations of indigenous, waterwise plants are welcome!

  • Afrikaans: Lank voor Jan van Riebeeck tot nou

    NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South Africa

    Kom luister na Prof Marnè Pienaar oor waar Afrikaans eintlik vandaan kom. RSVP voor 26 Augustus by emma.dekock@agulhaserfenis.org.za Verversings beskikbaar

  • Sourdough Workshop

    Struisbaai Struisbaai, South Africa

    Learn how to make your own sourdough bread. Price includes sourdough starter, notes & recipes, baked sourdough. Contact us for a booking at 079 103 8900

    R580
  • Ha!Man Lentedag Musiekpiekniek

    Amfiteater Hangende Botaniese Tuin Van Riebeeck Straat, Bredasdorp, South Africa

    Bring 'n kussing/stoel, jou piekniek mandjie, sonhoed en 'n ligte hart RSVP by Willemina 082 564 5911 www.hamanworld.com

    R50
  • Foodie Fam Jam

    NG Kerk Napier 77 Sarel Cilliers Street, Napier, South Africa

    Kom kuier saam met vermaak en liplekker potjiekos. Oesfees vieringe en saamwees as 'n gemeenskap Bring jou familie en vriende en deel in dié nuwe jaarlikse instelling. Kaartjies beskikbaar by …
    Continue reading Foodie Fam Jam

    R120
  • Spring Markie Dag

    Ouskool Pub & Restaurant 12 Strandveld Street, Baardskeerdersbos, South Africa

    Good food, Live music, Handmade goodies & more!