Loading Events

« All Events

Gratis Gesondhondskliniek

June 10 @ 9:00 am - 12:00 pm
Gratis

Slegs vir troeteldiere van Elim

Bring u honde en katte na ons kliniek dag!

Dienste beskikbaar:

  • Rabies (Hondsdolheid) inenting
  • Ontwurming & ontvlooiing
  • Mediese hulp vir siek diere

Maak seker jou hond is aan ‘n leiband vas

Katte moet in ‘n mandjie of kathokkie wees

Skakel AACL Bredasdorp op 082 898 0787 vir meer inligting

Details

  • Date: June 10
  • Time:
    9:00 am - 12:00 pm
  • Cost: Gratis

Venue