Loading Events

« All Events

Sterilisasie Kliniek

June 10 @ 9:00 am - 12:00 pm
Gratis

Slegs op Elim, Gratis sterilisasiekliniek vir honde en katte.

  • Voorkom oorbevolking
  • Gesondheids voordele
  • Veiliger gemeenskap
  • Vervoer – ons vervoer veilig
  • Sterilisasie – diere word gesteriliseer
  • Geskenkpakkie – gaan huistoe met ‘n geskenkpakkie vir elke gesteriliseerde dier

Besprekings is noodsaaklik!

Whatsapp ons op 082 898 0787

Details

  • Date: June 10
  • Time:
    9:00 am - 12:00 pm
  • Cost: Gratis

Venue