Suidpuntdag 2025
NG Kerksaal L'Agulhas Cooper Street, L'Agulhas, Western Cape, South AfricaDie Portugese kruisvaders om die Afrikaanse kus, aangebied deur Dr Helena Liebenberg Ete ingesluit, bring eie te drinke Bespreek voor 21 Mei 2025 by agulhas.heritage@gmail.com